Grant Karpakis is Die BLOUMAN Met Hoed

Van geboorte in die moederstad, was Grant gefasineer met kuns en het hy homself toegespits tot die ontwikkeling van sy talente in beide Visuele kuns en sy musiek.

Liefdadigheids geleenthede

is net een van die maniere wat Grant probeer terug gee aan die gemeenskap Van fietsry, Krieket, Rugby wedstryd vir J9 Foundation tot dinee etes as vermaak vir die jong suidafrikaners wat sukkel met verskeie terugslae, Grant wil graag help waar hy kan

Vertonings dwars deur die land

Gariep fees, Fees van die Ganse,Varingfees, KKNK, Die Blou hond Teater, Gouda Hotel, Die Boer, Baryard is net n paar van die geleenthede waar Grant opgetree het

Unieke klank

Grant se vertonings behels musiek van verskeie genres. Van 60s Rock en Roll op klavier tot populere Flamenco musiek op sy tuis-geboude Spaanse kitaar, vermaak Grant die skare met sy veelsydige opvoerings

Sluit aan by ons epos groep!

vir die nuutste informasie oor toekomstige vertonings,musiek en vele meer!

  • Na BO!